History

HOOFSTUK…

WELLINGTON KRIEKETKLUB

gebaseer op navorsing deur De Villiers Lategan

 

Krieket in Wellington is aanvanklik gespeel op die eertydse Die Markplein, tans die Markplein Sentrum. (Pick & Pay). Dit was ook die bymekaarkomplek en sportvelde vir feitlik enige ander sportsoort wat gedurende die 1890’s beoefen is. Die krieketklub is in 1897 gestig met die baie ongelyke Markplein as basis. Krieket en rugby was vinnig die publiek se gunsteling vermaaksport en het dan ook in die daaropvolgende jare voorkeurbehandeling vir beter fasiliteite van die munisipaliteit en Raad ontvang. 

Scroll to Top